Theology Building 203
BKO 713
Seminar 2
Danielle Genevieve McLachlan
2004 121 873
1. INHOUDSOPGAWE
1. Inleiding 2. Die hoof tegnieke wat gebruik word deur die bemarkingskommunikasie mengsel
2.1 Advertensies
2.2 Persoonlike verkope
2.3 Verkoops promosie
2.4 Direkte reaksie bemarking
2.5 Publieke verhoudinge
2.6 Borgskap 3. Die bemarkingsmengsel
3.1 Produk
3.2 Prys
3.3 Verspreiding (Plek)
3.4 Promosie 4. Die wyse waarop die bemarkingskommunikasiemengsel en die bemarkingsmengsel geïntegreer word. 5. Bemarkingskommunikasiemengsel Internationaal en Nasionaal
5.1 Mark navorsing
5.2 Produk beplanning
5.3 Prys
5.4 Verspreidingskanale
5.5 Advertensies
5.6 Taal
5.7 Kultuur en tradisie 6. Media beplanning 7. Alternatiewe kommunikasiemiddele 8. Slot 9. Bibliografie
1. INLEIDING
Bemarkingskommunikasie is alleen sinvol as dit geïntegreerde bemarkingskommunikasie is. Hier volg ‘n paar definisies van geïntegreerde bemarkingskommunikasie:
• Geïntegreerde bemarkingskommunikasie is ‘n dinamiese, holistiese benadering wat geïntegreer word in al die strategiese vlakke van ‘n organisasie. Dit bestuur elke punt van kontak tussen die organisatie en belangegroepe. Deur hierdie gekoördineerde pogings ondersteun dit ‘n geteikende, geïntegreerde konstante handelsmerk kommunikasie strategie met die doel om ‘n positiewe leeftyd verhouding deur data gedrewe tegnieke van kliënte bewuste werknemers. Dit gee ‘n organisatie ‘n mededingende voordeel (Duncan & Moriarty, 1997).
• Geïntegreerde bemarkingskommunikasie is ‘n konsep wat die toegevoegde waarde van ‘n program herken en integreer. Deur algemene advertering, direkte reaksie, verkoop promosie en openbare verhoudinge te integreer; word duidelikheid, konsekwentheid en maksimum kommunikasie impak verkry (Schultz, Tannenbaum & Lauterborn, 1993).
• Volgens Schultz is dit die proses om alle bronne